In collaboration with Amanda Snyman for the Some Play exhibition in June! We both had to create a reaction to the others work and ideas, with the only rule that we had to use something from the Golden Hands Series.
Stoepkamer
hierdie "stoepkamer" met sy lui son en eindlose mure huisves my kuns, my idees en inspirasies!
Saturday, 12 November 2011
Friday, 11 November 2011
…die taal was Afrikaans,
Die ideologië was
(gekompartementeerd),
opverdeel,
uit-gedeel,
geforseerd.
Op traktaatjies van die fynste papier is my Afrikaner kultuur gedokumenteer.
O, God! Hoe moet ek gaan as ek nie weet waar ek was?
Papier van die verlede is bymekaargeraap, krities deurgelees, maar ek kon nie die storie toe-eien. My Afrikaner identiteit is broos en breekbaar, sonder woorde of beeld.
Ek het niks om te sê…
Subscribe to:
Comments (Atom)
























