…die taal was Afrikaans,
Die ideologië was
(gekompartementeerd),
opverdeel,
uit-gedeel,
geforseerd.
Op traktaatjies van die fynste papier is my Afrikaner kultuur gedokumenteer.
O, God! Hoe moet ek gaan as ek nie weet waar ek was?
Papier van die verlede is bymekaargeraap, krities deurgelees, maar ek kon nie die storie toe-eien. My Afrikaner identiteit is broos en breekbaar, sonder woorde of beeld.
Ek het niks om te sê…

No comments:
Post a Comment